About Us


Afralia   

Die naam is oorspronklik afkomstig van my Oupa se Afrikaner beesstoetery en die betrokke besigheid het later Afralia groente boerdery geword danksy my Pa (Van) van Niekerk se visie en deursettings vermoe.

Later het met die hulp van Nico Wagner, my man en vennoot, het ons kwekery, nou bekend as Afralia Flora kwekery, in 2006 opgang gemaak in die plante bedryf en bied Afralia Flora vandag 'n wye verskeidenheid plant produkte soos die meer algemene seisoenale tuin plante asook rose, struike, grondbedekkrs en vrugtebome vir beide die groot en kleinhandel.

Vandag bedryf Isabella Wagner met haar twee entoesiastiese dogters ( Inge en Riani) asook 'n goed opgeleide span Afralia Flora kwekery. Die honde begroet die kwekery besoekers met hul lewens blyheid en saam vorm hul almal 'n gedugte en suksesvolle span.

Afralia

This name had it's origin from my grandfather who originally had a Africaner stud farm. This business later evolved into a vegetable farm with the vision, insights and enthusiasm of my late father who was known as Van van Niekerk.

Due to his success we expanded and in 2006 Afralia Flora nursery came into business with Nico Wagner my husband as full partner and also with the help of my two daughters (Inge and Riani)  plus our team of loyal workers as well as our loyal dogs we surely are a formidable team.